
Teëspoed tref Crusaders voor groot stryd teen Brumbies
Die Crusaders sal Vrydag sonder sy staatmakerslot Sam Whitelock en verwoestende vleuel Sevu Reece teen die onoorwonne Brumbies moet...

All Black se broer blink uit in Hurricanes se wen oor Waratahs
Kini Naholo, jonger broer van die voormalige All Black Waisake Naholo, het Vrydag ’n goeie debuut vir die Hurricanes gemaak toe hy twee...

Savea ‘aanvaar’ skorsing vir ongevraagde keelsny-gebaar
Hy is Dinsdag deur ’n tugkomitee gestraf omdat 'sy optrede teenstrydig was met goeie sportmanskap' en is vir ’n week geskors.

Reds slag Force af, Brumbies kelder Blues
Ná ’n teleurstellende nederlaag in die eerste ronde teen die Chiefs het die Reds Sondag in Melbourne die Western Force slae gegee.

Blues bult spiere in Super Rugby Pasific-reeks
Die Blues het Saterdag gewys dat hulle die seisoen beslis weer ’n krag in die Super Rugby Pacific-reeks gaan wees deur die Highlanders in...

Chiefs verras teen Crusaders en Brumbies bo teen Waratahs
Die Chiefs het Vrydag vir die eerste verrassing in vanjaar se Super Rugby Pacific-reeks gesorg toe hulle die Crusaders met 31-10 slae...

Lynagh se seun maak debuut in Super-reeks
Die kragmeting tussen die Reds en die Hurricanes in Townsville is een van ses wedstryde wat Vrydag en Saterdag gespeel word.

Highlanders draai All Black Aaron in watte toe
Die All Black-skrumskakel Aaron Smith sal eers in die derde ronde van die Super Rugby Pacific-reeks vir die Highlanders in aksie wees.

Migraines hou All Black nog van speelveld
Die All Black- en Crusaders-agterspeler Will Jordan het steeds las van migraines en dis onseker wanneer hy weer sal speel.

Superrugby doen stappe om vertragings in spel te beperk
Aanhangers se mees onlangse kwelpunt is TV-skeidregters se lomp en oordrewe inmenging.

Crusaders-breier systap vrae oor All Blacks, fokus op spelers
'Dis ’n vraag vir Nieu-Seeland-rugby. Ek los dit vir hulle.'

Nóg All Black-sterre op pad Japan toe ná Wêreldbeker
Beauden Barrett en Aaron Smith gaan ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk vir Toyota Verblitz in Japan klubrugby speel.

Super Rugby Pacific-reeks tot 2030 vasgeknoop
Rugby Australië (RA) en die Nieu-Seelandse Rugbyunie het besluit hom hul vennootskap in die Super Rugby Pacific-kompetisie tot 2030 te...

Waratahs waag met moeilike Latu
Die Waratahs het ’n kans gewaag en het weer die omstrede Tongaanse haker Tolu Latu gekontrakteer.

OORSIG | Crusaders weer Superrugby-kampioen
Die Blues en Crusaders pak mekaar in die enidstryd van die Superrugby Pacific-reeks. Klik hier vir die regstreekse telling en puntemakers.

Losskakels kan vonk in kruitvat wees in Super Rugby Pacific-eindstryd
Bauden Barrett teen Richie Mo’unga.

Blues-breier verwag riller teen die Crusaders
Leon MacDonald, die afrigter van die Blues, sê hy verwag “ ’n riller” wanneer sy span Saterdag in Auckland teen die Crusaders in die...

Blues skraap deur teen Brumbies vir plek in Super Rugby Pacific-eindstryd
Die Blues het Saterdag op Eden Park in Auckland hul halfeindstryd teen die Brumbies gewen, maar hulle ondersteuners sal dalk nie meer...