Bulle het ‘goeie plan’ vir Stormers

akkreditasie
Wian Vosloo, losvoorspeler van die Bulle, sê hul verdediging sal die bepalende faktor in Saterdag se Superrugby-stryd teen die Stormers wees. Foto: Gallo Images
Wian Vosloo, losvoorspeler van die Bulle, sê hul verdediging sal die bepalende faktor in Saterdag se Superrugby-stryd teen die Stormers wees. Foto: Gallo Images

Om die Stormers in die Kaap te takel nadat die tuisspan ’n week gelede Kiwi se kind verfomfaai het, is vir geen teenstander ’n aangename vooruitsig nie.

Nog minder met die besef dat die voorste speler, Pieter-Steph du Toit, en verskeie ander Springbokke op jou wag nie.

Wian Vosloo, losvoorspeler van die Bulle, sê hulle kan egter nie toelaat dat reputasies in die agterkop lol wanneer hul Saterdag op Nuweland die Stormers in die Superrugby-kompetisie takel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan