Crusaders wen ‘kleedrepetisie’ teen Reds

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fergus Burke, die Crusaders se losskakel, draf glimlaggend deur vir een van sy span se drieë Vrydag in Christchurch teen die Reds. Die Reds het in blou truie gespeel. Foto: Getty Images
Fergus Burke, die Crusaders se losskakel, draf glimlaggend deur vir een van sy span se drieë Vrydag in Christchurch teen die Reds. Die Reds het in blou truie gespeel. Foto: Getty Images

Die Crusaders het die kleedrepetisie vir hul Super Rugby Pacific-kwarteindstryd teen die Reds Vrydag in Christchurch met 28-15 gewen.

Dié uitslag in die laaste ronde van ligawedstryde beteken dat die twee spanne mekaar volgende week wéér in die Orangetheory-stadion pak, maar dié keer in ’n uitklopstryd.

Die Crusaders was met rustyd gemaklik met 21-0 voor, maar het in die tweede helfte ’n bietjie begin droogmaak en die Reds het die voorsprong laat krimp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan