Frans nog nie reg vir volle 80 minute

akkreditasie
Wilco LouwFoto: Gallo Images
Wilco LouwFoto: Gallo Images

Robbie Fleck, die Stormers se afrigter, is nie haastig om die Springbok-vaskopstut Frans Malherbe in sy beginspan te kies nie.

Malherbe (27), wat vir lank buite aksie was met ’n nekbesering, het sedert sy terugkeer ’n paar Superrugby-wedstryde van die plaasvervangersbank af gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan