Kiwi-Superrugbyster se dood as selfdood ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar word nou ondersoek of Sean Wainui sy eie lewe geneem het.  Foto: Getty Images
Daar word nou ondersoek of Sean Wainui sy eie lewe geneem het. Foto: Getty Images

Die dood van die Nieu-Seelandse Superrugbyspeler Sean Wainui verlede week word ondersoek as ’n poging om sy eie lewe te neem.

Die 25-jarige Maori All Black-speler en Chiefs-ster is op 18 Oktober dood in wat die polisie as ’n motorongeluk beskryf het.

Die polisie het gesê die ongeluk, waarby net een voertuig betrokke was, het in Omanawa, naby Tauranga in Nieu-Seeland se Bay of Plenty-gebied, gebeur. Wainui was die enigste insittende in die motor toe dit teen ’n boom gebots het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan