Nieu-Seelandse Superrugbyster verongeluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sean Wainui voer die haka uit voor die eerste toets tussen die Maori All Blacks en Samoa vroeër vanjaar.  Foto: Getty Images
Sean Wainui voer die haka uit voor die eerste toets tussen die Maori All Blacks en Samoa vroeër vanjaar. Foto: Getty Images

Die Maori All Black-speler en Chiefs-ster Sean Wainui is Maandag op 25-jarige ouderdom in ’n motorongeluk in Nieu-Seeland dood.

Die ongeluk, waarby daar net een voertuig betrokke was, het in Omanawa, naby Tauranga in Nieu-Seeland se Bay of Plenty-gebied, gebeur.

Wainui was die enigste insittende in die motor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan