Nuwe rol vir Gatland by Chiefs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warren Gatland sal volgende seisoen blykbaar as ’n soort van mentor vir Clayton McMillan by die Chiefs optree.  Foto: Getty Images
Warren Gatland sal volgende seisoen blykbaar as ’n soort van mentor vir Clayton McMillan by die Chiefs optree. Foto: Getty Images

Die Chiefs het besluit om Clayton McMillan as hul hoofafrigter te behou en om Warren Gatland volgende jaar in ’n nuwe rol by dié Nieu-Seelandse Superrugby-franchise, as direkteur van rugby, aan te stel.

Gatland is in 2020 as die Chiefs se hoofafrigter vir die volgende vier jaar aangestel. Daar was egter ’n klousule in sy kontrak wat hom in staat gestel het om vanjaar met sabbatsverlof te gaan en die Britse en Ierse Leeus vir hul Suid-Afrikaanse toer af te rig.

“Die Chiefs se nuwe afrigtingstruktuur sal die beste uit twee afrigters van gehalte kry en dit sal ’n goeie ding vir die span, sy spelers en ondersteuners wees,” sê Chris Lendrum, die Nieu-Seelandse Rugbyunie se hoëprestasie-hoof, in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan