Oud-Wallaby-losskakel gaan vir nuwe Moana Pasifika uitdraf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christian Lealiifano op die oefenveld by die WB-toernooi in 2019. Foto: Getty Images
Christian Lealiifano op die oefenveld by die WB-toernooi in 2019. Foto: Getty Images

Christian Lealiifano, gewese Wallaby-losskakel en jare lange staatmaker van die Brumbies, gaan volgende jaar vir Moana Pasifika in die nuwe Superrugby Pacific-reeks uitdraf.

Moana Pasifika en Fijian Drua is die twee nuwe spanne in dié kompetisie, wat met Nieu-Seeland en Australië se bestaande Superrugby-spanne sal meeding.

Moana Pasifika sowel as Fijian Drua sal oorwegend uit spelers van die Suidsee-eilande bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan