Super-Steyn sool al 31 in ’n ry oor

akkreditasie
Frans Steyn klits verlede naweek nog ’n stelskop oor in die Cheetahs se wedstryd teen die Stormers. Foto: Gallo Images
Frans Steyn klits verlede naweek nog ’n stelskop oor in die Cheetahs se wedstryd teen die Stormers. Foto: Gallo Images

Frans Steyn is stil-stil besig om hom tot in die rekordboeke in te skop.

Met sy vier doelskoppe en twee strafdoele verlede Saterdag in die Kaap, toe die Cheetahs die Stormers 34-33 geklop het, het Steyn verseker dat sy laaste 31 stelskoppe suksesvol was.

Sover bekend is Steyn se 31 agtereenvolgende stelskoppe ’n rekord vir ’n Suid-Afrikaanse skopper op provinsiale vlak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos