Swanepoel soek plek terug ná skorsing

akkreditasie
Die oomblik van waarheid. Dries Swanepoel word met ’n rooikaart afgestuur deur Ben Whitehouse in die Cheetahs se wedstryd teen Connacht. Foto: Gallo Images
Die oomblik van waarheid. Dries Swanepoel word met ’n rooikaart afgestuur deur Ben Whitehouse in die Cheetahs se wedstryd teen Connacht. Foto: Gallo Images

Die Cheetah-senter Dries Swanepoel, sê die rooikaart wat hy op 26 Oktober teen Connacht in Galway gekry wat tot ’n skorsing van drie weke gelei het, was vir hom ’n laagtepunt.

Sy skorsing is uitgedien en as hy fiks genoeg is, sal hy verkiesbaar wees vir die Cheetahs se eerste wedstryd van die 2020-kalenderjaar op 4 Januarie teen Zebre in Parma, Italië.

“My skorsing was baie sleg en ’n groot teleurstelling, want ek wil so graag deel wees én bly van die span. Ek wil deel wees van die sukses en ook ’n invloed daarop hê,” sê Swanepoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,811.44
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,891.50
-0.7%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos