'Nuwe skopreël sal nie só groot invloed hê'

akkreditasie
Swys de Bruin, gewese Springbok-hulpafrigter. Foto: Gallo Images
Swys de Bruin, gewese Springbok-hulpafrigter. Foto: Gallo Images

Die Springbokke sal dié week nie net hul eie wedstrydplan moet bestudeer nie, maar ook ’n stel proefreëls wat in die Rugbykampioenskap sal geld.

Een daarvan sluit in die sogenaamde 50:22-reël, waarvolgens ’n span besit by ’n lynstaan kry as hy die bal vanuit sy eie halfgebied in die teenstander se kwartgebied kan uitskop – mits die bal voor die kantlyn grondvat.

Wêreldrugby se plan met dié reël is om meer spelers diep te laat verdedig om sodoende meer aanvallende ruimte in die middelveld te skep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 12
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos