Toeskouers by rugby: Jy móét ingeënt wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jurie Roux, Saru se uitvoerende hoof.  Foto: Gallo Images
Jurie Roux, Saru se uitvoerende hoof. Foto: Gallo Images

Dit is ononderhandelbaar: As jy in die afsienbare toekoms ’n rugbywedstryd wil bywoon, móét jy teen Covid-19 ingeënt wees.

Trouens, die departement van sport, kuns en kultuur het Vrydag in die Staatskoerant ’n wysiging aan die Covid-19-regulasies gepubliseer, wat behels dat toeskouers móét kan bewys hulle is ingeënt voordat hul ’n sportbyeenkoms mag bywoon.

Die regering het vroeër vandeesweek aangekondig dat 2 000 toeskouers voortaan buitelugsportbyeenkomste mag bywoon, terwyl ’n maksimum van 750 mense binnenshuis toegelaat sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 155/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos