Toeskouers by rugby: Maak oop, of ons maak toe

akkreditasie
Ellispark Foto: Getty Images
Ellispark Foto: Getty Images

Suid-Afrika se vier rugbyfranchises kan soveel as R240 miljoen verloor – en dalk selfs hul stadions in die mark moet sit – as die regering nie binnekort die jawoord vir meer toeskouers by wedstryde gee nie.

So het een van die land se rugbybase die afgelope week aan Rapport gesê in ’n gesprek oor die skade wat Suid-Afrikaanse rugby ly terwyl die regering aanhou om toeskouers langs sportvelde tot 2 000 te beperk.

Ellispark en die Mbombela-stadion is geskeduleer om vanjaar toetse tussen die Springbokke en All Blacks aan te bied. Die Leeus en Pumas kan daaruit soveel as R40 miljoen verdien – mits hul stadions volgepak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.89
+0.2%
Rand - Pond
19.72
+0.8%
Rand - Euro
16.73
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,819.14
+0.2%
Silwer
21.73
+0.4%
Palladium
2,086.24
+1.5%
Platinum
968.64
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,947
-0.1%
Alle aandele
69,648
-0.1%
Hulpbronne 10
72,456
-0.5%
Industriële 25
77,604
-0.3%
Finansiële 15
16,009
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos