Toyota-stryde slyp Cheetahs vir Curriebeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Cheetahs-groep wat teen die Haaie gespeel het. Foto: Gallo Images
Die Cheetahs-groep wat teen die Haaie gespeel het. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs-breier, Hawies Fourie, is dankbaar vir die vyf wedstryde wat sy span in die Toyota-uitdaagreeks gespeel het.

Nie net kon al die spelers in die groep daardeur speelkans kry nie, die Vrystaters gaan boonop die vrugte van die reeks pluk wanneer die Curriebeker-reeks begin, sê hy.

Die Cheetahs het Zimbabwe (78-7) geklop voor hul eerste Toyota-uitdaagwedstryd, waarin hulle (30-31) aan die einde teen ’n Westelike Provinsie XV vasgeval het. ’n Saamgeflanste span van Diables Barcelona het dit toe met 99-15 ontgeld, waarna hulle ’n sterbelaaide Haaie-span (40-34) en Baia Mare van Roemenië Vrydagaand (54-4) in hul laaste twee wedstryde geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos