‘Trauma’ keer Berry nie om R500 000 te verdien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Australiër Nic Berry. Foto: Getty Images
Die Australiër Nic Berry. Foto: Getty Images

Die “erg getraumatiseerde” Nic Berry het net as skeidsregter en grensregter van Rugby Australië sowat R480 000 verdien sedert die Rassie Erasmus-video op 27 Julie. Dit is min of meer R120 000 per maand.

Dis onseker wat sy presiese basiese maandelikse salaris vir die tydperk is, en of hy ook enige ander inkomste weg van die rugbyveld verdien het.

Hy verdien volgens Rapport se inligting sowat R80 000 per toets van Rugby Australië as hy blaas, en sowat R40 000 per toets as grensregter. Die voorste Australiese skeidsregters verdien glo, afgesien van die bogenoemde toetsgelde, ook ’n basiese jaarlikse salaris in die omgewing van $150 000, wat steeds heelwat minder is as van die toetsspelers vir wie hy op toetsvlak blaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos