Trieng-trieng, maar Grens-baas sê g’n hallo

akkreditasie
Grens se krieketspelers in aksie. Andile Mxenge, die uitvoerende hoof, is geskors. Foto: Gallo Images
Grens se krieketspelers in aksie. Andile Mxenge, die uitvoerende hoof, is geskors. Foto: Gallo Images

Andile Mxenge, geskorste uitvoerende hoof van Grens-krieket, het die raad se geduld tot die uiterste beproef in die 15 maande wat hy in die tuig was. In dié tydperk het hy na bewering versuim om sy verpligtinge na te kom.

“Hy het nooit e-posse beantwoord nie,” het ’n bron in die unie gesê. “Uiteindelik was iemand anders telkemale gedwing om die korrespondensie namens hom te beantwoord.”

Wat die meeste teen die nuwe uitvoerende hoof getel het, was Mxenge se versuim om ’n oortuigende dokument aan Krieket Suid-Afrika (KSA) voor te lê waarin hy moes regverdig dat Grens een van twee plekke moet beklee in Afdeling Een voor die begin van die huidige seisoen,

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 96/1
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,793.96
+0.3%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,263.50
-1.2%
Platinum
958.00
-0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos