Tussen vlamme en die dood: Hendrik Cronjé gesels met RG Snyman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reuse huil ook . . . RG Snyman. Foto: Getty Images
Reuse huil ook . . . RG Snyman. Foto: Getty Images

Mens kry enkeldiep. Dan kniediep en as dit bitterlik sleg gaan, raak dit so diep dat omtrent net jou ore later uitsteek.

Die bebaarde RG Snyman val in die laaste kategorie. Vir iemand wat 2,06 m in sy sokkies staan en die skaal op 117 kg trap, is RG letterlik en figuurlik ’n rugbyreus. Maar reuse huil ook.

En die trane loop vryelik wanneer dié Bok-slot praat oor sy ma, Annelie, se dood. Hy het vanjaar sy ma verloor, brandwonde opgedoen wat hom die reeks tussen die Britse en Ierse Leeus laat misloop het, en nou het hy weer ’n langtermyn-kniebesering opgedoen wat hom waarskynlik nege tot 12 maande van die speelveld sal hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 284/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos