Twee Suidsee-spanne in nuwe Superreeks

akkreditasie
Talle van Fidji se rugbysterre sal van volgende jaar af in die nuwe Superreeks – Super Rugby Pacific – speel. Foto: Getty Images
Talle van Fidji se rugbysterre sal van volgende jaar af in die nuwe Superreeks – Super Rugby Pacific – speel. Foto: Getty Images

Twee spanne uit die Suidsee-eilande – Fijian Drua en Moana Pasifika – sal aanstaande jaar by ’n nuwe Superrugby-kompetisie aansluit.

Die nuwe reeks, wat Super Rugby Pacific heet, sal op 18 Februarie afskop.

Die nuwe spanne sluit hulle aan by die tien spanne van onderskeidelik Nieu-Seeland (Crusaders, Blues, Chiefs, Highlanders en Hurricanes) en Australië (Waratahs, Brumbies, Reds, Force en Rebels) wat vanjaar in ’n Trans-Tasmaanse reeks slaags was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 109/3
Rand - Dollar
15.98
+0.7%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,815.47
-0.1%
Silwer
21.45
+0.2%
Palladium
2,029.50
+0.6%
Platinum
933.00
-0.5%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos