Vakbond kap WP Rugbyunie oor korporatiewe bestuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die WP Rugbyunie het weens swak leierskap nie meer beheer oor sy eiendomsportefeulje, wat die terrein van Nuweland-stadion insluit, nie. Foto: Gallo Images
Die WP Rugbyunie het weens swak leierskap nie meer beheer oor sy eiendomsportefeulje, wat die terrein van Nuweland-stadion insluit, nie. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet sy provinsiale lede help opvoed oor wat goeie korporatiewe bestuur behels.

So sê Piet Heymans, uitvoerende hoof van die vakbond Sport Employees Unite (SEU), wat die afgelope klompie jare telkemale met die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) koppe gestamp het. Saru het die WPRU voorverlede week onder administrasie geplaas en beheer oor sy sake geneem.

“Daar is administrateurs wat dink hulle weet wat goeie korporatiewe bestuur behels, maar eintlik nie ’n benul het nie. Die héél eerste beginsel is om nie roekeloos op te tree nie. Jy kan nie meer geld bestee as wat jy ontvang nie. Dis die eerste hekkie waaroor meeste struikel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos