Fleurs se kontrak onderstreep Varsitybeker as teelaarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nevaldo Fleurs in aksie vir die Maties teen die Ikeys in ’n kragmeting in Kaapstad in die halfeindronde van vanjaar se Varsitybeker-reeks.  Foto: Gallo Images
Nevaldo Fleurs in aksie vir die Maties teen die Ikeys in ’n kragmeting in Kaapstad in die halfeindronde van vanjaar se Varsitybeker-reeks. Foto: Gallo Images

Die kontrak wat die Matie-uitblinker Nevaldo Fleurs pas met die Haaie gesluit het, onderstreep opnuut dat goeie vertonings deur spelers in die Varsitybeker-rugbyreeks nie ongesiens by die provinsiale unies verbygaan nie.

Die Durbaniete het vandeesweek aangekondig die 22-jarige Fleurs, ’n veelsydige agterspeler, sal vir die volgende twee jaar sy rugby in KwaZulu-Natal speel.

Fleurs, wat losskakel of heelagter speel, was een van die Stellenbossers se sterre in vanjaar se studentereeks. Ná die eindstryd, wat die Maties teen Tuks in die Eikestad verloor het, is hy vereer as Agterspeler van die Reeks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Ma. 18 Apr. 22 14:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
UCT Ikeys
Maties
UCT Rugby Fields, TBC
SuperSport
Ma. 18 Apr. 22 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Shimlas
UP-Tuks
Shimla Park, TBC
SuperSport
Ma. 25 Apr. 22 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Maties
UP-Tuks
Danie Craven Stadium, TBC
Uitslae
Ma. 25 Apr. 22
Maties
Maties 23
UP-Tuks
UP-Tuks 29
Ma. 18 Apr. 22
Shimlas
Shimlas 21
UP-Tuks
UP-Tuks 29
Ma. 18 Apr. 22
UCT Ikeys
UCT Ikeys 19
Maties
Maties 58
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Shimlas
9
7
37
Spanwapen
2. UCT Ikeys
9
7
36
Spanwapen
3. Maties
9
7
34
Spanwapen
4. UP-Tuks
9
6
30