Griekwas op inkopietog by Tuks, Pumas

akkreditasie
Sango Xamlashe het Tuks vanjaar in die Varsitybeker-reeks aangevoer. Hier is hy in aksie in ’n wedstryd teen die Universiteit van Johannesburg in 2020 in Pretoria.  Foto: Gallo Images
Sango Xamlashe het Tuks vanjaar in die Varsitybeker-reeks aangevoer. Hier is hy in aksie in ’n wedstryd teen die Universiteit van Johannesburg in 2020 in Pretoria. Foto: Gallo Images

Griekwas was op ’n inkopietog in stede soos Pretoria en Mbombela om hul diepte te versterk en het onder andere met Sango Xamlashe, wat Tuks vanjaar in die Varsitybeker-reeks aangevoer het, huiswaarts gekeer.

Xamlashe (22) was ná die studentereeks die Blou Bulle se kaptein in hul eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Westelike Provinsie. Dit was in die afwesigheid van ’n string voorkeurspelers, wat toe in Italië was vir die eindstryd van die Reënboogbeker-reeks.

Nog ’n speler wat daardie dag teen die WP gespeel het, Johan Mulder (skrumskakel), wat ook vir Tuks uitgedraf het, het ook pen op papier gesit om Kimberley toe te trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 159/7
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 132/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,769.12
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,795.00
+0.6%
Platinum
944.55
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,870
+0.5%
Alle aandele
71,351
+0.5%
Hulpbronne 10
67,639
+0.1%
Industriële 25
94,031
+0.4%
Finansiële 15
14,106
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos