Thabang vervang Cheetahs se Rewan as Shimla-kaptein

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thabang Mahlasi in aksie as Cravenweekspeler van die Valke. Foto: Gallo Images
Thabang Mahlasi in aksie as Cravenweekspeler van die Valke. Foto: Gallo Images

Die slot Thabang Mahlasi gaan die Shimlas in die komende Varsitybeker-toernooi aanvoer met Rewan Kruger wat nie gereeld beskikbaar gaan wees nie.

Die skrumskakel Kruger is aanvanklik as die kaptein van die seisoen aangewys, maar is intussen deur die Vrystaat-Cheetahs gekontrakteer.

Die vertrek van Tian Meyer na Japan het ’n opening vir hom by die Cheetahs gelaat. Kruger kan sy Curriebeker-buiging maak as hy Saterdag in Bloemfontein as plaasvervanger teen Griekwas speelkans kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 269/7
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos