Deel

Tuks ontken dat Luus trekpas gekry het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nico Luus, afrigter van Tuks se Varsitybeker-span. Foto: Luigi Bennett
Nico Luus, afrigter van Tuks se Varsitybeker-span. Foto: Luigi Bennett

Nico Luus, afrigter van Tuks se beleërde Varsitybekerspan, is volgens die Universiteit van Pretoria nie afgedank nie.

Steven Ball, Tuks se sporthoof, het Sondagoggend by navraag aan Netwerk24 ontken dat Luus die trekpas gekry het. Ball is om kommentaar genader nadat gerugte sedert laat Saterdagaand die ronde begin doen het dat Luus se dienste beëindig is.

Luus is in die spervuur omdat Tuks aan die einde van die huidige Varsitybeker-seisoen na die Skildreeks, die tweede liga, gerelegeer word. Dit is omdat die Pretorianers – met een ronde rondomtalie-wedstryde oor – onderaan die reeks se puntelys is. Dit is nie meer moontlik vir Tuks, wat ses nederlae op ’n streep gely het, om nie die seisoen in die laaste plek op die puntelys af te sluit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()