Deel

UWK en Madibaz speel tuis in Varsityskild-halfeind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enrique Franks Donderdag op die aanval vir die Madibaz in hul wedstryd teen die Universiteit van Wes-Kaapland. Die Wes-Kaapse span het dié opwindende kragmeting, wat in Gqeberha gespeel is, met 45-31 gewen. Foto: Michael Sheehan

Die rugbyspanne van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) en die Madibaz het Donderdag seker gemaak dat hulle tuis speel in die halfeindronde van die Varsityskild-reeks.

Hoewel die Madibaz hul kragmeting teen UWK met 31-45 verloor het, het die Baaise studente steeds tweede ná die Wes-Kapenaars op die puntelys geëindig.

UWK sal in die halfeindronde teen Fort Hare speel terwyl die Madibaz en die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie sal kragte meet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()