Deel

UWK veg in 2024 saam met groot honde in Varsitybeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Conwill Conradie van UWK druk Donderdag een van sy twee drieë teen die Madibaz. Foto: Michael Sheehan
Conwill Conradie van UWK druk Donderdag een van sy twee drieë teen die Madibaz. Foto: Michael Sheehan

Die rugbyspan van die Universiteit van die Wes-Kaapland (UWK) het Donderdag in Gqeberha met ’n kragvertoning seker gemaak dat hy volgende jaar weer in die Varsitybeker-reeks speel.

UWK het die Madibaz in ’n uitklopstryd tussen die twee voorlopers in die Varsityskild-reeks met 45-31 geklop.

Die wenspan was met die rustyd met 26-7 voor en dit het gelyk of ’n liederlike pak slae op die tuisspan wag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()