Veiligheid in SA rede waarom Kolbe nie terugkeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cheslin Kolbe, wat hier Suid-Afrika se reeksoorwinning oor die Britse en Ierse Leeus vier, het op die nippertjie besluit om nie na die Kaap terug te keer nie. Foto: Getty Images
Cheslin Kolbe, wat hier Suid-Afrika se reeksoorwinning oor die Britse en Ierse Leeus vier, het op die nippertjie besluit om nie na die Kaap terug te keer nie. Foto: Getty Images

Suid-Afrika se misdaadrekord is oënskynlik besig om te verhoed dat van sy voorste rugbyspelers van oorsese klubs af terugkeer.

Netwerk24 het by ’n onberispelike bron verneem dat Cheslin Kolbe op koers was om by die Stormers aan te sluit, maar ’n U-draai gemaak het. Die rede wat voorgehou is, is “kommer oor veiligheid in Suid-Afrika”. Sy vrou, Layla, was glo nie ten gunste van die skuif nie.

Kolbe is die grootste kontrak in die Westelike Provinsie se geskiedenis aangebied om die Franse klub Toulon vir die Kaap te verruil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 169/4
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.24
-0.4%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,665.25
+0.2%
Silwer
19.43
+2.1%
Palladium
2,211.00
+2.1%
Platinum
868.50
+0.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,345
-0.1%
Alle aandele
63,723
-0.0%
Hulpbronne 10
60,277
+0.1%
Industriële 25
77,183
-0.3%
Finansiële 15
13,844
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos