Vergete Bokke skitter in Engeland

akkreditasie
Francois Venter was bloed van sy gesig af gedurende Worcester se wedstryd teen Harlequins die afgelope week. Foto: Getty Images
Francois Venter was bloed van sy gesig af gedurende Worcester se wedstryd teen Harlequins die afgelope week. Foto: Getty Images

Die vergete Springbok-rugbyspelers Francois Hougaard en Francois Venter was dié week onder die grootste uitblinkers in die Engelse Premierliga.

Albei speel vir die Worcester Warriors, wat Dinsdag vir Harlequins met 29-14 geklop het. Alan Solomons, ’n voormalige Bok-hulpafrigter, is Worcester se direkteur van rugby.

Volgens Opta se statistieke het Venter, wat op binnesenter begin het, die bal 19 keer gedra, wat hom saam met London Irish se Albert Tuisue die besigste aanvaller in die ronde wedstryde gemaak het. Venter het ook vyf verdedigers geklop, ’n getal wat slegs deur Exeter se Josh Hodge en Tom O’Flaherty oortref is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 59/2
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 163/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos