Verenigde Rugbykampioenskap

Aplon: Te moeilik om wenner te voorspel

akkreditasie
Gio Aplon in die kleure van Bulle in die eindstryd van die Reënboogbeker-reeks teen Benetton in 2021. Foto: Gallo Images
Gio Aplon in die kleure van Bulle in die eindstryd van die Reënboogbeker-reeks teen Benetton in 2021. Foto: Gallo Images

Hy het 84 wedstryde vir die Stormers gespeel, is sedert 2020 by die Bulle betrokke en Gio Aplon reken dié twee franchises het die monde van kritici in die Noordelike Halfrond behoorlik gesnoer in die eerste seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap.

Dis die spanne naaste aan sy hart wat albei sake in Saterdag se eindstryd sal uitspook nadat die Suid-Afrikaners aanvanklik swaar geleef het in dié kompetisie.

“Dit (die eindstryd) is wonderlik vir Suid-Afrikaanse rugby, veral omdat dit ons eerste jaar in die kompetisie is,” sê Aplon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58