Verenigde Rugbykampioenskap

Baljagter Gideon dalk in Leeu-trui

akkreditasie
Voordat Gideon van der Merwe by die Cheetahs inval, gaan hy straks eers as ’n leenspeler van Griekwas vir die Leeus in die Verenigde Rugbykampioenskap diens doen.  Foto: Gallo Images
Voordat Gideon van der Merwe by die Cheetahs inval, gaan hy straks eers as ’n leenspeler van Griekwas vir die Leeus in die Verenigde Rugbykampioenskap diens doen. Foto: Gallo Images

Griekwas se baljagter Gideon van der Merwe kan straks vir ’n paar weke as ’n leenspeler vir die Leeus in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) diens doen voordat hy hom by die Cheetahs aansluit.

Daar word betroubaar verneem dat daar gevorderde planne is vir Van der Merwe (26) om tydelik vir die Leeus uit te draf. Sy skuif hang blykbaar alles af of hy sy reisdokumente betyds in orde kan kry, aangesien die Leeus se eerste vier wedstryde in die nuwe kompetisie onderskeidelik in Italië, Wallis, Skotland en Ierland beslis gaan word.

Van der Merwe is onlangs deur die Vrystaters gekontrakteer, maar sy kontrak met die Poubloues verstryk eers op 31 Oktober.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21