Verenigde Rugbykampioenskap

Benetton laat Glasgow tuimel

akkreditasie
Dewaldt Duvenage Foto: Getty Images
Dewaldt Duvenage Foto: Getty Images

Benetton se rugbyspan het gister op sy tuisveld sy goeie vertonings in die Verenigde Rugbykampioenskap voortgesit toe hy die Glasgow Warriors, gelaai met Skotse toetsspelers, met 19-18 verslaan het.

Dit was Benetton se derde oorwinning en die Italianers het nou saam met Connacht, wat die Ospreys Vrydagaand in deurdringende reën en ’n stormsterkwind met 46-18 verslaan het, en die Warriors 16 punte op die puntelys.

In die Engelse Premierliga het London Irish nog ’n grote laat tuimel toe hy Harlequins met 19-16 laat deurloop het. Vrydagaand het Gloucester ’n naelbytsege van 35-33 oor Wasps behaal, Exeter Chiefs het Bath met 23-16 geklop en Northampton Saints het Bristol met 36-20 gelooi. – skysports

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26