Verenigde Rugbykampioenskap

Beseringspook sal Leeus nou laat kopkrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-flank Jaco Kriel word Vrydag in sy spore gestuit deur die Scarlets se Blade Thomson. Foto: Gallo Images
Die Leeus-flank Jaco Kriel word Vrydag in sy spore gestuit deur die Scarlets se Blade Thomson. Foto: Gallo Images

Die Leeus is waarskynlik twee van die skerper pyle in hul koker kwyt nadat die beseringspook Vrydagaand ’n draai by hul VRK-wedstryd teen die Scarlets gemaak het.

Hul loskopstut, Ruan Dreyer, (boarm) en losskakel, Jordan Hendrikse (enkel), is albei met beserings van die veld tydens die Scarlets se maklike sege van 36-13 in Llanelli. Weens die reisbeperkings van die Covid-19-pandemie kan nuwe spelers boonop nie voor Saterdag se wedstryd teen die Glasgow Warriors by die span aansluit nie.

Hoewel daar baie bekwame plaasvervangers vir albei dié spelers in die beginspan is, gaan die Leeus se breintrust omtrent moet kopkrap oor wie dekking op die plaasvervangersbank kan lewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26