Verenigde Rugbykampioenskap

Bok-bielies Siya en Bongi terug vir Haaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bongi Mbonambi en Siya Kolisi vandeesweek by ’n Haaie-oefening in Durban. Hulle is terug in die span wat die Stormers Saterdag op Kingspark pak.  Foto: Gallo Images
Bongi Mbonambi en Siya Kolisi vandeesweek by ’n Haaie-oefening in Durban. Hulle is terug in die span wat die Stormers Saterdag op Kingspark pak. Foto: Gallo Images

Die Haaie verwelkom die naweek twee van hul groot kanonne terug vir hul kragmeting met die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap in Durban.

Die Springbokke Siya Kolisi en Bongi Mbonambi is albei in die beginspan ingesluit vir dié wedstryd, nadat hulle nie oorweeg is vir die span se wedstryd teen die Leeus die afgelope naweek in Johannesburg nie. Die Haaie het die Leeus in hul afwesigheid met 47-37 geklop, maar hul terugkeer versterk Sean Everitt se span wesenlik.

Kolisi is Donderdag as SA Rugby se Speler van die Jaar aangewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 14 Mei 22
Benetton Rugby
Benetton Rugby 39
Zebre
Zebre 17
Vr. 13 Mei 22
Dragons
Dragons 18
Cardiff Rugby
Cardiff Rugby 19
So. 08 Mei 22
Ospreys
Ospreys 50
Dragons
Dragons 31
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
17
12
62
Spanwapen
2. Munster Rugby
17
11
56
Spanwapen
3. Sharks
17
11
56
Spanwapen
4. Stormers
17
11
56