Verenigde Rugbykampioenskap

Breiers sal moet besin na droewige afskop vir SA spanne in VRK

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die twee groot pakke slae wat die Bulle, Suid-Afrika se topspan, in die eerste weke van die VRK gekry het, sê nie veel van die gehalte van die land se plaaslike rugby nie. Foto’s: Getty Images
Die twee groot pakke slae wat die Bulle, Suid-Afrika se topspan, in die eerste weke van die VRK gekry het, sê nie veel van die gehalte van die land se plaaslike rugby nie. Foto’s: Getty Images

’N Wekroep vir almal in Suid-Afrika wat dink die land het nie sy gelyke as rugbynasie nie.

So het ’n ingeligte in Suid-Afrikaanse rugbykringe die rampspoedige eerste twee weke van die Verenigde Rugbykampioenskap die afgelope week teenoor Rapport beskryf in ’n gesprek oor die hardhandigheid waarmee die Bulle, Stormers, Haaie en Leeus in Europa aarde toe geruk is.

Die Leeus het die VRK weliswaar vir Suid-Afrika afgeskop met ’n oorwinning oor Zebre, maar van die sewe wedstryde waarby die SA spanne daarna betrokke was, kon hulle nie ’n enkele een wen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Sa. 27 Nov. 21 17:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Scarlets
Jonsson Kings Park
Uitslae
Vr. 26 Nov. 21
Connacht Rugby 46
Ospreys 18
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18