Verenigde Rugbykampioenskap

Bulle het nie vergeet van Ierse loesings – Louw

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elrigh Louw is een van die ysters in die agttal van die Bulle.  Foto: Gallo Images
Elrigh Louw is een van die ysters in die agttal van die Bulle. Foto: Gallo Images

Nadat die Bulle onlangs in Ierland in die Verenigde Rugbykampioenskap aan die ontvangkant van ’n paar rugbylesse was, word daar by Loftus Versfeld beplan hoe daar Saterdagaand teen Munster wraak geneem kan word.

Vra jy die losvoorspeler Elrigh Louw hieroor uit, sê hy die Bulle het beslis nie vergeet van die loesings wat hulle teen Leinster (3-31) en Connacht (7-34) op die lyf geloop het nie.

“Ek sal nie sê ons het ’n punt om te bewys nie, maar ons skuld hulle. Ons is terug op Loftus Versfeld en dit is ons fort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26