Verenigde Rugbykampioenskap

Bulle kan nie toer nie? Sê wie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Cornal Hendricks, veelsydige agterspeler van die Bulle, teen Leinster in aksie.  Foto: Getty Images
Cornal Hendricks, veelsydige agterspeler van die Bulle, teen Leinster in aksie. Foto: Getty Images

Die Bulle het op 11 September die Haaie met 44-10 op Loftus Versfeld verniel in die Curriebeker-eindstryd en die kampioen het verstaanbaar die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) met hoë verwagtinge aangepak.

Leinster het egter twee Saterdae later korte mette van die Bulle gemaak en hulle met 31-3 afgeransel in Dublin.

Dit was ’n wekroep, erken Cornal Hendricks, veelsydige agterspeler van die Bulle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.22
+0.0%
Silwer
24.24
-0.5%
Palladium
2,024.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos