Dit is nie net op vaskopstut wat die Bulle se diepte nou beproef word nie.
Jake White, dié span se afrigter, sal hoop dat die losvoorspelers in sy groep in die volgende paar weke beseringsvry bly.
Hy het Vrydag bevestig dat die veelsydige voorspeler Jacques du Plessis binnekort ’n hakseningoperasie sal ondergaan.