Verenigde Rugbykampioenskap

Bulle loop lig vir Boere-Skotte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco van der Walt, losskakel van Edinburgh, kan ’n doring in die Bulle se vlees wees. Foto: Getty Images
Jaco van der Walt, losskakel van Edinburgh, kan ’n doring in die Bulle se vlees wees. Foto: Getty Images

Die aansienlike aantal Boere-Skotte in Edinburgh se geledere, is ’n bykomende uitdaging vir die Bulle, benadruk Jake White, die besoekers se hoofafrigter.

Daar is vier Suid-Afrikaners in Edinburgh se beginspan – Henry Immelman, Jaco van der Walt, Luan de Bruin en Pierre Schoeman – en nog twee op die bank in Boan Venter en WP Nel, vir môreaand se stryd teen die Pretorianers in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

“Hulle sal verstaan hoe Suid-Afrikaanse spanne speel en nadere kennis hê van die psige van ons span,” sê White.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ospreys
Ulster Rugby
Swansea.com Stadium
Sa. 04 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Dragons
Scotstoun Stadium
Uitslae
Vr. 03 Des. 21
Leinster Rugby 47
Connacht Rugby 19
Vr. 03 Des. 21
Edinburgh Rugby 24
Benetton Rugby 10
Vr. 03 Des. 21
Sharks 30
Bulls 16
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
6
5
24
4. Munster Rugby
5
4
19