Verenigde Rugbykampioenskap

Bulle se rebellie red SA wedstryde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bulle se skrumskakel, Embrose Papier, word teruggehou deur die Edinburgh-stut Pierre Schoeman, in die twee spanne se VRK-wedstryd in die Skotse hoofstad. Foto: Fotosport/David Gibson
Die Bulle se skrumskakel, Embrose Papier, word teruggehou deur die Edinburgh-stut Pierre Schoeman, in die twee spanne se VRK-wedstryd in die Skotse hoofstad. Foto: Fotosport/David Gibson

Die Bulle het die afgelope week agter die skerms leiding geneem om te verseker dat Suid-Afrika se vier internasionale franchises hul tuiswedstryde in rondes ses en sewe van die Verenigde Rugbykampioenskap hier en nie in Italië speel nie.

Die moontlikheid bestaan boonop nou dat 10 000 toeskouers by elkeen van die wedstryde toegelaat sal word.

Die Bulle het eenvoudig hul rug styf gemaak dat die wedstryde nie in Italië plaasvind nie nadat die Britse regering besluit het om Suid-Afrika se naam van hul rooilys te haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Sa. 04 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Zebre
Jonsson Kings Park
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
6
5
24
2. Ulster Rugby
6
5
24
3. Edinburgh Rugby
6
4
23
4. Munster Rugby
5
4
19