Verenigde Rugbykampioenskap

Bulle verwag Munster met sterk Suid-Afrikaanse geur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Arno Botha in aksie vir Munster toe dié Ierse span in 2018 teen die Cheetahs gespeel het in Bloemfontein.  Foto: Gallo Images
Arno Botha in aksie vir Munster toe dié Ierse span in 2018 teen die Cheetahs gespeel het in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

’n Suid-Afrikaanse aanslag met ’n tikkie Wallaby-flair.

Dít is kortom wat Arno Botha, losvoorspeler van die Bulle, meen op die Pretoriase span wag wanneer hulle Saterdagaand op Loftus Versfeld teen Munster te staan kom in die Verenigde Rugbykampioenskap.

Die hoofafrigter van dié Ierse span, Johann van Graan, het destyds sy eerste rugbytreë by Loftus gegee en die verdedigingsbreier, JP Ferreira, het voorheen dieselfde portefeulje by die Leeus gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26