Verenigde Rugbykampioenskap

Burger en Ivan blinkoog oor wat op Leeus wag

akkreditasie
Die Leeus se kaptein, Burger Odendaal, sê daar was duidelike tekens van groei in die span op hul VRK-toer. Foto: Gallo Images
Die Leeus se kaptein, Burger Odendaal, sê daar was duidelike tekens van groei in die span op hul VRK-toer. Foto: Gallo Images

Die Leeus-kaptein, Burger Odendaal, het voorspel dat hy en ’n paar van sy spanmaats ’n effens ongemaklike vlug terug huis toe sou hê ná hulle Vrydagaand teen Ulster alles in die stryd gewerp het op die verdediging.

Maar daar was ’n paar dinge wat die pyne en skete kon laat vervaag: dat hulle net ’n paar uur weg was daarvan om in hul eie beddens te slaap – en dat hulle kop omhoog van die vliegtuig sou klim ná ’n toer waarop hulle ’n paar mense verras het.

Die Johannesburgers het hul maand in Europa weliswaar Vrydagaand met ’n nederlaag van 26-10 afgesluit vir ’n 25%-wenrekord op toer (danksy daardie yslike eerste helfte in hul eerste stryd teen Zebre), maar sowel Odendaal as sy afrigter, Ivan van Rooyen, was tevrede met die vordering wat hulle gewys het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Bulls
Jonsson Kings Park
Vr. 03 Des. 21 19:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Scarlets
Loftus Versfeld
Vr. 03 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Edinburgh Rugby
Benetton Rugby
The DAM Health Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18