Verenigde Rugbykampioenskap

Cardiff, Scarlets wil SA verlaat weens korona-variant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rugbyspanne van Cardiff en Scarlets is gretig om na Wallis terug te keer. Foto: Getty Images
Die rugbyspanne van Cardiff en Scarlets is gretig om na Wallis terug te keer. Foto: Getty Images

Die Walliese klubspanne Cardiff en Scarlets poog om ’n vlug huis toe te haal nadat Suid-Afrika weer op Brittanje se Covid-19-rooilys beland het.

Dit beteken die Verenigde Rugbykampioenskap word van voor af in chaos gedompel. Scarlets sou Saterdag teen die Haaie te staan kom en Cardiff en die Leeus was veronderstel om mekaar Sondag te pak. Maar BBCSport berig die naweek se wedstryde, asook kragmetings volgende naweek teen onderskeidelik die Bulle en Stormers, sal nou waarskynlik afgelas word.

Suid-Afrika tel onder ses lande wat op die Britse regering se rooilys gevoeg is te midde van waarskuwings oor ’n kommerwekkende nuwe koronavirus-variant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Sa. 27 Nov. 21 17:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Scarlets
Jonsson Kings Park
Uitslae
Vr. 26 Nov. 21
Connacht Rugby 46
Ospreys 18
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18