Verenigde Rugbykampioenskap

Dis amptelik: SA spanne pak mekaar dié naweek in VRK

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bulle en die Haaie sal Vrydagaand in Durban vir ’n soveelste keer die afgelope jaar kragte meet – dié keer in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images
Die Bulle en die Haaie sal Vrydagaand in Durban vir ’n soveelste keer die afgelope jaar kragte meet – dié keer in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images

Dis nóg plaaslike derbies, maar minstens sal die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) die naweek in Suid-Afrika hervat word.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Maandag aangekondig dat twee wedstryde wat oorspronklik vir Februarie volgende jaar geskeduleer was, nou Vrydag (Haaie teen Bulle in Durban) en Saterdag (Stormers teen Leeus in Kaapstad) gespeel sal word.

Hierdie skuif volg op die uitstel van die Suid-Afrikaanse spanne se wedstryde teen oorsese teenstanders vir die sesde en sewende rondes van die VRK.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 22 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Sharks
Emirates Airlines Park
Sa. 22 Jan. 22 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Bulls
Stormers
Loftus Versfeld
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Sa. 08 Jan. 22
Glasgow Warriors 38
Ospreys 19
Sa. 08 Jan. 22
Edinburgh Rugby 34
Cardiff Rugby 10
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26