Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

‘Dit was ’n span met selfvertroue,’ sê Powell ná Haaie-oorwinning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die senter Rohan Janse van Rensburg was Saterdag een van die Haaie se blinkste sterre in die kragmeting teen die Bulle in Durban. Foto: Gallo Images
Die senter Rohan Janse van Rensburg was Saterdag een van die Haaie se blinkste sterre in die kragmeting teen die Bulle in Durban. Foto: Gallo Images

Die vinnige tikskoppies wat die Haaie Saterdagaand by meer as een geleentheid gebruik het om die Bulle onverhoeds te betrap is volgens Neil Powell, die Durbaniete se direkteur van rugby, die teken van ’n span wat met selfvertroue speel.

So het Powell op ’n nuuskonferensie gesê ná sy span die Ligbloues met 47-20 in ’n Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-kragmeting in Durban verniel het.

“Hierdie is vir ons ’n groot oorwinning. As jy kyk na die VRK-puntelys – ons het hierdie vyf punte nodig gehad. Dit gaan ons baie help. Dit was regtig ’n belangrike oorwinning vir ons en ook omdat ’n mens graag al jou tuiswedstryde wil wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()