Verenigde Rugbykampioenskap

Dobson bly hy hoef nou net op rugby te fokus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Junior Pokomela sal die Stormers se losvoorspeler-kombinasie nog meer fisiek maak. Foto: Gallo Images
Junior Pokomela sal die Stormers se losvoorspeler-kombinasie nog meer fisiek maak. Foto: Gallo Images

Voetsoldate moet liefs maar hul woorde tel en dalk selfs eerder niks sê oor hul generaals se brouwerk nie, maar as daar tussen die lyne gelees word, is die Stormers bly dat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) vir die afsienbare toekoms hul baas gaan wees.

John Dobson, die Kapenaars se afrigter, het Donderdag op die vooraand van hul wedstryd teen die Dragons op Rodney Parade in Newport, Wallis, gesê dat die span sielkundig op ’n goeie plek is.

Hy moes die spelers Dinsdag in kennis stel van die dramatiese nuus dat Saru die Westelike Provinsie Rugbyunie onder administrasie geplaas het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 03 Des. 21 21:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leinster Rugby
Connacht Rugby
RDS Arena
Sa. 04 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Zebre
Jonsson Kings Park
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 27 Nov. 21
Leinster Rugby 10
Ulster Rugby 20
Sa. 27 Nov. 21
Dragons 14
Edinburgh Rugby 30
Sa. 27 Nov. 21
Benetton Rugby 19
Glasgow Warriors 18
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18