Verenigde Rugbykampioenskap

Duane se Ulster-buiging eers op ys ná hy positief toets vir Covid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duane Vermeulen. Foto: Getty Images
Duane Vermeulen. Foto: Getty Images

Die staatmaker-Springbok Duane Vermeulen se buiging vir sy nuwe Ierse rugbyklub, Ulster, sal vir eers moet wag nadat hy positief getoets is vir Covid-19.

Ulster het die nuus oor die Bok-agtsteman op sy webtuiste, ulster.rugby, bevestig.

Die 35-jarige Vermeulen sou die afgelope naweek vir die Barbarians teen Samoa op Twickenham in Londen gespeel het, maar die wedstryd is gekanselleer weens Covid-19-gevalle in die kamp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26