Verenigde Rugbykampioenskap

Ek wag geduldig, sê Grobbies oor Bok-kans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Grobbelaar oefen saam met die Springbokke in die gimnasium gedurende die Rugbykampioenskap in Australië.  Foto: Getty Images
Johan Grobbelaar oefen saam met die Springbokke in die gimnasium gedurende die Rugbykampioenskap in Australië. Foto: Getty Images

“Daai ding kom op sy tyd. Jy moenie oorhaastig wees nie,” sê die Bulle-haker Johan Grobbelaar oor sy opgang tot in die Springbok-groep vanjaar.

Jake White, afrigter van die Bulle, het vroeër die seisoen ’n punt daarvan gemaak dat Grobbelaar, ongeag sy voortreflike spel in die Curriebeker-kompetisie, geduldig sal moet wag voordat hy ’n Springbok kan word.

Jy word nie sommer net ’n Springbok nie, jy moet jou kans afwag, het die voormalige Bok-afrigter oor dié talentvolle haker gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26