Verenigde Rugbykampioenskap

Everitt in sy skik met hoe Haaie kon aanpas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vleuel Marnus Potgieter plant die bal agter die doellyn vir die Haaie se tweede drie in hul oorwinning Vrydagaand teen die Ospreys. Foto: Gallo Images
Die vleuel Marnus Potgieter plant die bal agter die doellyn vir die Haaie se tweede drie in hul oorwinning Vrydagaand teen die Ospreys. Foto: Gallo Images

Hy het geweet dit sou altyd ’n tyd neem vir sy span om gewoond te raak aan die skeidsregters en uitdagings wat rugby in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) bied. Vrydagaand in Wallis het dinge toe in plek geval.

Só het ’n uiters gelukkige en tevrede Sean Everitt, afrigter van die Haaie, gesê nadat sy span Vrydag teen die Ospreys met 27-13 geseëvier het vir hul eerste oorwinning in die Verenigde Rugbykampioenskap.

Die Haaie het twee briljante drieë, wat deur hul agterspelers afgerond is, gaan druk – en was dit nie vir ’n bietjie onakkuraatheid nie, kon hulle ’n paar keer meer agter die doellyn gewees het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21