Verenigde Rugbykampioenskap

EW behou Leeus se nr. 10-trui vir stryd teen Ulster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
EW Viljoen kry Vrydag teen Ulster nog ’n kans in die Leeus se nr. 10-trui.  Foto: Gallo Images
EW Viljoen kry Vrydag teen Ulster nog ’n kans in die Leeus se nr. 10-trui. Foto: Gallo Images

Die Leeus het besluit om EW Viljoen ná ’n bevredigende vertoning verlede week op losskakel nog ’n kans in hul nr. 10-trui te gee wanneer hulle die Ierse gevaarspan Ulster Vrydag pak.

Viljoen, die Leeus se gereelde heelagter, is laasweek teen die Glasgow Warriors in die diepkant ingegooi nadat Jordan Hendrikse se besering teen die Scarlets opgevolg is met ’n besering aan Eddie Fouché op die oefenveld. Ondanks die vanselfsprekende druk waaronder dit hom geplaas het, het Viljoen al sy span se punte van die skopkegel af aangeteken en een of twee goeie dinge op die aanval en verdediging gedoen.

Fred Zeilinga het vroeg vandeesweek in Ierland aangekom om die losskakel-probleem te help oplos, maar die Leeus-breier, Ivan van Rooyen, het Donderdag gesê hy is op die plaasvervangerbank ingesluit omdat hy net ’n paar dae gehad het om gewoond te raak aan die span se nuwe manier van doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
So. 26 Des. 21 19:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Connacht Rugby
Kingspan Stadium
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Glasgow Warriors 33
Dragons 14
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21