Verenigde Rugbykampioenskap

Gelant dalk al stewiger in Bok-prentjie . . . of nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warrick Gelant probeer deur die Haaie se verdediging bars in Saterdag se VRK-stryd in Kaapstad. Foto: Gallo Images
Warrick Gelant probeer deur die Haaie se verdediging bars in Saterdag se VRK-stryd in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Klop so hard soos Jasper Wiese het en die Springbok-deur sal vir jou oopswaai.

Dít was verlede jaar die boodskap van Jacques Nienaber, die Springbok-afrigter, aan teleurgestelde jong spelers wat nie die groep vir die jaareindtoer gehaal het nie. Indien daardie beginsel nou toegepas word, is Warrick Gelant sekerlik op koers om later vanjaar Suid-Afrika se voorkeur-heelagter te wees.

Dis ’n posisie waar Suid-Afrika weens Willie le Roux se flaters verlede jaar toenemend kwesbaar geraak het. Nienaber het vir Le Roux (32) geskerm, maar sy spankeuse vir November se toets teen Wallis – met Damian Willemse wat die nr. 15-trui gedra het – het ook gewys dat hy oopkop oor die kwessie is. Willemse is egter vroeg in daardie toets beseer en het nie weer op toer gespeel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Stormers
Stormers 17
Ulster
Ulster 15
Vr. 10 Jun. 22
Leinster
Leinster 26
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 27
Sa. 04 Jun. 22
Stormers
Stormers 28
Edinburgh
Edinburgh 17
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
18
13
67
Spanwapen
2. Stormers
18
12
61
Spanwapen
3. Ulster Rugby
18
12
59
Spanwapen
4. Bulls
18
11
58