Verenigde Rugbykampioenskap

Groentjie Blose moet man staan teen Bok-hardebaard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kwenzo Blose (voor), groentjie-loskopstut van die Stormers, kan Saterdag die voormalige Springbok-vaskop Jannie du Plessis die stryd in die skrums aansê.  Foto: Gallo Images
Kwenzo Blose (voor), groentjie-loskopstut van die Stormers, kan Saterdag die voormalige Springbok-vaskop Jannie du Plessis die stryd in die skrums aansê. Foto: Gallo Images

Die onervare loskopstut Kwenzo Blose kan Saterdag deur die Stormers by die diep kant ingegooi word wanneer hulle teen die Leeus in die Verenigde Rugbykampioenskap te staan kom.

Blose (24) gaan waarskynlik op die plaasvervangersbank wees vir dié stryd in die Kaapstad-stadion, wat hom op koers plaas vir ’n ontmoeting met die voormalige Springbok-vaskopstut Jannie du Plessis.

Die 39-jarige Du Plessis is die Leeus se plaasvervanger-vaskopstut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster Rugby
Scarlets
Kingspan Stadium
Vr. 28 Jan. 22 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Dragons
Benetton Rugby
Rodney Parade
Sa. 29 Jan. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Lions
Bulls
Emirates Airlines Park
Uitslae
Sa. 22 Jan. 22
Bulls 26
Stormers 30
Sa. 22 Jan. 22
Lions 37
Sharks 47
Sa. 08 Jan. 22
Munster Rugby 18
Ulster Rugby 13
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Edinburgh Rugby
8
6
33
2. Leinster Rugby
7
6
29
3. Ulster Rugby
8
5
26
4. Glasgow Warriors
8
5
26